Karin Gerber
Bemagtig jou kind
Bemagtig jou kind om enige omstandighede te kan aanvat. Dit klink baie kompleks, maar Karin verduidelik hoe, deur 'n paar veranderinge te maak, alle ouers hul kinders kan bemagtig.
Wie is ek? – LIVE aangebied deur Lise Swart
Sielkundige: Karin Gerber (opvoedkundige sielkundige, Stellenbosch)