Karin Gerber
Gedragsprobleme (kinders)
"Gedrag is 'n kind se manier om te kommunikeer" - Karin Gerber
Wat probeer jou kind vir jou sê? Hoe kan ouers 'n kind se probleem gedrag aanspreek? Kyk na 'n ervare opvoedkundige sielkundige se advies en verduideliking.
Wie is ek? – LIVE aangebied deur Lise Swart
Sielkundige: Karin Gerber